Ekskursies

Ons staan volgende jaar twee dae oor in Walvisbaai om vir ons Feesgangers die geleentheid te bied om Namibië meer te ontgin. As u die bespreking voltooi het, sal u ‘n opsie het om verskillende ekskursies by MSC Cruises te bespreek. U kan egter ook ekskursies bespreek deur plaaslike toerismemaatskappye. Die taxi op die hawe, is net so handig!

Hier is ‘n paar ideees:

  • Verken die Namib Woestyn
  • Besoek Walvisbaai se Pelikane
  • Diepsee Hengel
  • Besoek die wonderlike “Duitse” dorpie, Swakopmund en stap Klein Duitsland binne
  • Kry hoendervleis as jy die eeue oue
  • Welwitchias besoek
  • Ontdek die ligene in die Namib Woestyn
  • Quad Bike Toer in die Woestyn
  • Besoek die Skedelkuspark